HEIDELBERG NUUS - Heidelberg en Slangrivier loop steeds onder inbrake deur.
‘n Bekende winkel op Slangrivier is onlangs die vyfde keer dié jaar beroof.
Gemeenskapsleier pastoor Jabe Hoogbaard vra inwoners om nie ‘n mark vir die diewe te skep deur gesteelde goed aan te koop nie.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'