RIVERSDAL NUUS - Die skool verwelkom vanjaar 106 nuwe graad 8-Dassies.
"Mag julle 'n ongelooflike opwindende en kosbare tyd by ons beleef," het die skoolhoof, Piet de Villiers gesê.
Die nuwelinge kan na drie dae vol pret,leer en plesier uitsien, waarna elkeen 'n volwaardige Dassie sal wees. "Ons is werklik 'n skool waar elkeen iemand is."
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'