RIVERSDAL NUUS - Daar het die afgelope week 20 mm reën in Riversdal se opvangsgebied uitgesak.
In Julie is tot dusver 58 mm reën gemeet.
Die vlakke van al die damme is onveranderd.
Die jongste stand van damme:
8 Julie
Korentepoortdam - 100%
Duivenhoksdam - 100,1%
Olive Grove - 95%
Jongensfonteindam - 100%
15 Julie
Korentepoortdam - 100%
Olive Grove - 95%
Jongensfonteindam - 100%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’