HESSEQUA NUUS - Daar het die afgelope week slegs 3 mm reën in Riversdal se opvangsgebied uitgesak. In Junie is reeds 149 mm gemeet.
Die vlakke van al die damme is onveranderd.
Die jongste stand van damme:
24 Junie
Korentepoortdam - 100%
Duivenhoksdam - 100,2%
Olive Grove - 95%
Jongensfonteindam - 100%
1 Julie
Korentepoortdam - 100%
Duivenhoksdam - 100,2%
Olive Grove - 95%
Jongensfonteindam - 100%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’