Daar het die afgelope week slegs 7 mm reën in Riversdal se opvangsgebied uitgesak. In Junie is reeds 149 mm gemeet.
Die vlakke van al die damme in Hessequa is onveranderd.
Die jongste stand van Damme:
18 Junie
Korentepoortdam - 100,25%
Duivenhoksdam - 101,1%
Olive Grove - 95%
Jongensfonteindam - 100%
24 Junie
Korentepoortdam - 100%
Duivenhoksdam - 100,2%
Olive Grove - 95%
Jongensfonteindam - 100%