HESSEQUA NUUS - Daar het geen noemenswaardige reën verlede week in die Riversdal-opvanggebied uitgesak nie.
Die damvlakke van die meeste damme staan op 100%, maar Olive Grove het mooi gestyg met 5% en staan nou op 95 van kapasiteit.
Die jongste stand van damme:
22 April
Korentepoortdam - 100,6%
Duivenhoksdam - 100,6%
Olive Grove - 90%
Jongensfonteindam - 100%
29 April
Korentepoortdam - 100,8%
Duivenhoksdam - 100,2%
Olive Grove - 95%
Jongensfonteindam - 100%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’