HESSEQUA NUUS - Weereens is geen reën die afgelope week in die Korentepoortdam in die Hessequa-streek se opvanggebied gemeet nie.
Buiten die Olive Grove- en Jongensfonteindamme is die vlakke van die ander damme stadig maar seker besig om te daal.
Vlak 2 waterbeperkings is van krag in al die dorpe in die streek.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'