Gallery Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Die Geldenhuys-lokaal was stampvol gepak met Steve Hofmeyr se optrede tydens die damesoggend Donderdag, 17 Februarie by Riversdal se landbouskou.
Die sanger/akteur het sy gehoor behoorlik aan sy voete gehad en dis duidelik dat hy na al die jare steeds een van die gewildste kunstenaars in die land is.
Fotogalery: Steve Hofmeyr op Riversdal
VIDEO: Damesoggend met Steve Hofmeyr
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'