RIVERSDAL NUUS - ’n Plaaslike kunstejoernalis en musiekresensent, Christiaan J de Swardt het Vrydagaand 8 Maart weereens ’n mediatoekenning ontvang.
De Swart, wat ook bekend is as CJ die Loslit Dj, het die keer die ‘SA Country Melody’-toekenning by die radiostasie IFM in Johannesburg se jaarplegtigheid ontvang vir sy en Vrouekeur se jarelange beriggewing en ondersteuning van Suid-Afrikaanse countrymusiek.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'