Gallery Video
RIVERSDAL NUUS - Riversdal-landbouskou se koningin is Vrydag 15 Februarie tydens die skoudans gekroon.
Carmen Lombard dra vanjaar die kroon, met Zelmaré Strydom as eerste prinses en Mirjam Breedt as tweede prinses.
Heerlike kos en goeie musiek deur die orkes, Like Father Like Son het almal se voete laat jeuk om te dans.
Lombard en haar prinsesse sal deur die loop van die skou verkeie verigtinge bywoon.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Kyk 'n video hieronder:
Piet van Wyk is vanjaar skoupresident. Hier is hy saam met sy vrou, Sandra.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'