STILBAAI NUUS - Die Busy Lizzy huis- en tuinbouklub het ’n plantprojek by die gemeenskapsaal op Stilbaai van stapel gestuur.
Die doel van hierdie projek is om verfraaiing in die gemeenskap en 'n verbintenis tot die versorging van die omgewing te bewerkstellig.
Die klub het twee sirkelvormige blombeddings afgemeet waarin geharde inheemse struike en grondbedekkers geplant gaan word.
Johan Jacobs, munisipale bestuurder het hulle bedank vir hierdie wonderlike projek.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Die doel van hierdie projek is om verfraaiing in die gemeenskap en 'n verbintenis tot die versorging van die omgewing te bewerkstellig.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'