Video
ALBERTINIA NUUS EN VIDEO - Rian Brandt, wat ‘n maandlange fietstoer onderneem het ter bewusmaking vir die doelwitte van CapeXit, wat die onafhanklikheid van die Wes-Kaap bepleit, het Donderdag, 4 Februarie in Albertinia aangekom.
Brandt, ‘n Danabaaier, het op 1 Februarie in Plettenbergbaai weggespring en beplan om op 22 Februarie op Lambertsbaai te eindig.
Sy vrou Anél en seun Leroux vergesel hom as ondersteuningspan.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'