Suid-Kaap FORUM het vandag Ou Meule en Jan Lange tehuise op Riversdal besoek en elke pa het 'n pakkie lekkers gekry.
Die tehuise op Stilbaai, Albertinia en Heidelberg sal Sondag besoek ontvang.
Weereens 'n groot dankie aan al ons donateurs wat hierdie projek moontlik maak.
