HEIDELBERG NUUS - ‘n Bejaarde pa van Heidelberg wat daarvan aangekla is dat hy na bewering sy dogter seksueel aangerand het, het weer twee keer vlugtig in die hof verskyn.
Die 75-jarige beskuldigde het Woensdag, 15 September op Swellendam verskyn, waar die saak tot Maandag, 20 September uitgestel is om in Heidelberg-landdros te verskyn.
Die saak is tot 26 Oktober vir verdere ondersoek uitgestel.
Vorige artikel: Dogter (43) sê pa (75) betas haar
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'