Gallery Video
HESSEQUA NUUS EN VIDEO - Aalwyne lyk nie net mooi langs ons paaie in die winter nie, maar dit is ook van onskatbare waarde as ’n bestanddeel in medisyne en kosmetiese produkte.
Aalwynblare word op ’n besondere manier geoes en verwerk.
Feitlik alle aalwynprodukte word uitgevoer.
Kyk 'n video hieronder:
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'