RIVERSDAL NUUS - Riversdal-polisie het ‘n 21-jarige man vandag (8 Maart) in hegtenis geneem vir beweerde verkragting van ‘n 16-jarige meisie.
Die voorval het gisteraand om ongeveer 20:30 by Klipdrif-plaas, Riversdal plaasgevind.
Die verdagte verskyn Woensdag, 9 Maart in die plaaslike landdroshof op die aanklag. Hy bly in aanhouding.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'