RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Kiesers en politieke partye het vroeg reeds reggestaan by die stemlokaal in die gemeenskapsaal op Kwanokuthula, Riversdal.
Suid-Kaap Forum het met 'n paar van hulle gaan gesels.
FOTOGALERY: Stemdag by Kwanokuthula Gemeenskapsaal
VIDEO:
NOG VIDEO'S OP ONS YOUTUBE KANAAL: KLIK HIER
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'