Gallery Video
HESSEQUA NUUS EN VIDEO - Inwoners van Hessequa is reeds vroeg vanoggend, Maandag 1 November, by stemlokale om hul kruisies in die munisipale verkiesing te trek.
Stemlokale is oop tot 21:00 vanaand.
Sien foto's hier: Stemdag in Hessequa
VIDEO: Dis stemdag
NOG VIDEO'S OP ONS YOUTUBE KANAAL: KLIK HIER
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'