RIVERSDAL NUUS - Drie beeldskone dames dra vanjaar die krone as 2020 se skoukoningin en prinsesse.
Gizelle Pretorius is Vrydag 31 Januarie tydens die jaarlikse skoudans as skoukoningin gekroon.
Mari-Louise Fourie is as eerste prinses en Estea Venter as tweede prinses aangewys.
Die skou word van 19 tot 23 Februarie by die skouterrein aangebied.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'