Gallery
HESSEQUA NUUS - Die voorlaaste Kasselshoop farm run en stap van 2019 is op Saterdag 26 Oktober gehou.
Die agtjarige Willem-Daniël Matthee het die jongste algehele wenner geword, toe hy die roete in 26 minute en 19 sekondes afgelê het.
Die volgende draf en stap-geleentheid word vir 30 November beplan, waarna daar elke Saterdag gedurende Desember ’n vyf kilometer Farm Run sal plaasvind.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'