RIVERSDAL NUUS - Die volgende bloedskenkkliniek vir Riversdal sal op Donderdag 24 Oktober in die Burgersentrum plaasvind.
Voornemende skenkers kan tussen 15:00 en 18:45 by die kliniek aanmeld.
Aangesien die kliniekdatum weens onvoorsiene omstandighede kan verander moet die besonderhede vooraf op die webtuiste bevestig word: https://www.wcbs.org.za
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'