Gallery Video
STILBAAI NUUSFLITS EN VIDEO - Deelnemers aan die jaarlikse Vintners Surf Classic Vrydag 10 Augustus het meer as R5 000 bygedra om die fasiliteite by die byeenkoms te verbeter en te onderhou.
Dit is die 19de agtereenvolgende jaar dat wynmakers en bemarkers van wyn die geleentheid kry om hul slag op 'n branderplank te wys, waarvan dit die 10de jaar op Stilbaai plaasvind.
Die uitslae en volledige berig sal in hierdie week se Suid-Kaap Forum, asook aanlyn wees.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'