Video
HESSEQUA NUUS EN VIDEO - Talle wynmakers vanaf Plettenbergbaai tot in die Weskus het op Vrydag 16 Augustus vir die 20ste Vintners Surf Classic in Stilbaai saamgetrek.
Buiten baie pret in die branders is ’n magnumbottel met ’n besondere rooi wyn opgeveil.
Die geld wat daarmee ingesamel is word aan liefdadigheidsorganisasies wat op kanker en fetale alkohol-sindroom fokus, geskenk.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'