HEIDELBERG NUUS - Heidelberg-polisie het dringend inligting aangaande ’n inbraak by ’n woning in Meyerstraat nodig.
'n Skanderingstoestel is tydens die inbraak gesteel.
’n Beloning word aangebied vir inligting wat kan help om die toestel op te spoor.
Kontak sp.sers. Whitey Solomon by 084 661 1155 of 028 722 1910 indien jy iets hiervan weet.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'