- Indien jy op 'n ongeluk op enige nasionale pad afkom, rapporteer dit onmiddellik aan die verkeersdepartement en nooddienste.
- Bly kalm en praat duidelik. Gee jou naam en nommer en die ligging van die ongeluk.
- Verkeers- en polisiedienste sal streng optree en 'n zero tolerance benadering toon ten opsigte van dronk en roekelose bestuurders.
- Die verkeerskantore sal gesluit wees vanaf 24 Desember tot 2 Januarie.
- Navrae aangaande die verskillende soorte permitte, asook die uitneem daarvan kan gerig word aan die Departement Gemeenskapsdienste op Riversdal by 028 713 8015. Klagtes oor smouse wat nie permitvoorwaardes nakom of vermoedelik nie 'n permit het nie, kan by die wetstoepassers aangemeld word.
- Brande- en Verkeersvoorvalle - 084 014 18 28.
- Skut van diere - 082 4430 390 of 028 713 7817.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'