RIVERSDAL NUUS - Die polisie versoek die gemeenskap om nie hul waardevolle items te laat rondlê nie.
"Maak asseblief seker dat deure en vensters gesluit is om toegang tot 'n woning te bemoeilik," sê konst. Venia Daries, polisiewoordvoerder.
Sy waarsku ook dat mense wat deur Jurischpark stap op hul hoede moet wees vir rowers.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'