HESSEQUA NUUS - Gouritsmond se pyplyn, asook stoorkapasiteit van die wateraanleg is opgradeer.
Die omgewing se water het ‘n hoë kalsium inhoud en gee dit aanleiding tot sogenaamde harde water.
Na verskeie konsultasie prosesse, openbare vergaderings en navorsing is die projek uiteindelik as ‘n kapitale projek (Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) projek 34) gelys.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'