HESSEQUA NUUS - Een van Hessequa se vyf reservoirs is teen ‘n koste van R6.1 miljoen herstel en opgradeer.
Die reservoir, net buite Riversdal langs die N2-snelweg is Donderdag, 3 September deur uitvoerende burgemeester Grant Riddles heropen.
Die reservoir het ‘n stoorkapasiteit van 5.8 Mega Liter en sal vanaf die Korentepoort-besproeingsraad gevul word.
• Lees meer aanlyn en in Suid-Kaap Forum.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'