HEIDELBERG NUUS - Dice is Ilonel Steyn van Heidelberg se geliefde mannetjieskat.
Hy is sewe jaar oud, reggemaak, wit met grys kolle, baie liefdevol en dra ’n groen halsbandjie.
Hulle woon op ’n plaas 12 km buite die dorp, berg se kant toe van Heidelberg af.
’n Beloning word aangebied indien die kat veilig aan hulle terug besorg kan word.
Indien iemand hom gesien het of huisves, skakel Ilonel Steyn by 072 385 9731 of Martin Steyn by 082 495 0143.
'n Beloning word aangebied vir enigiemand wat vir Dice veilig terugbesorg.
Dice is 'n sewejarige mannetjieskat.
Hy is wit met grys kolle en dra 'n groen halsbandjie.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'