HESSEQUA NUUS - Hessequa-munisipaliteit het ernstig gewaarsku dat hulle géén vuurwerke vanjaar sal toelaat nie.
Inwoners en feesgangers word ook gemaan dat die munisipaliteit die vrylaat van Chinese lanterns streng verbied.
Oortreders sal ‘n boete van R1 000 opgelê word.
• Lees meer in die Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'