RIVERSDAL NUUS - Die brand wat vroeër die week as gevolg van weerlig ontstaan het en onder beheer was, het weer opgevlam.
Sterk winde speel ’n groot rol.
Southern Cape Fire Protection Association (SCFPA) monitor die brand.
Suid-Kaap Forum sal lesers op hoogte hou soos wat ons inligting ontvang.
Lees 'n verwante artikel: Blitse laat vonke spat in Riversdal
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'