HEIDELBERG NUUS - 'n Groep vroue van Heidelberg is Maandag, 9 Augustus deur die plaaslike polisie bederf.
Die groep van 30 gaste, waaronder plaaslike opvoeders, jeug- en kerkleiers is op ’n heerlike ete, asook motiveringspraatjies trakteer.
Die stasiebevelvoerder, lt kol Sipho Dyani het die verwelkoming behartig en Andrid Goliath het as seremoniemeester opgetree.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'