Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - Die 2020-matriekleerders van beide hoërskole in Heidelberg se ekstra lang gewag na ’n jaar van groot onsekerheid het weereens groot blydskap, maar ook trane van vreugde en hartseer gebring.
Kairos Senior Sekondêr het met ’n slaagsyfer van 95,8% verbeter. Die skool se slaagsyfer vir 2019 was 76,4%.
Hoërskool Heidelberg (HSH) kon ongelukkig vir die tweede agtereenvolgende jaar nie hul 100% slaagsyfer handhaaf nie en het 95% behaal.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'