RIVERSDAL NUUS - 'n Klein groupie EFF-ondersteuners het Maandag 20 Maart 'n vreedsame optog deur Riversdal se strate gehou.
Die groep het geëis dat president Cyril Ramaphosa bedank en die korrupte ANC se wandade aan die kaak gestel moet word.
Daar was deurentyd 'n sterk polisieteenwoordigheid en Heidelbergweg is afgesper sodat padverkeer soos normal deur die dorp kon vloei.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'