Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - 'n Vragmotor en sleepwa het vanoggend kort voor 08:00, sowat 15 km buite Riversdal, rigting Heidelberg die helfte van 'n vrag planke verloor.
Dit lyk asof die bande waarmee die vrag vasgemaak was, gebreek het.
Die padoppervlak is skoon en verkeer word nie ontwrig nie.
Die polisie is op die toneel. Niemand is beseer nie en geen ander voertuie is betrokke nie.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'