Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Die Vroue Landbouvereniging (VLV) van Riversdal het ’n rystoel op Woensdag 18 Julie aan Jan Lange tehuis geskenk.
Dit is deel van hul plastiekproppie gemeenskapsprojek.
Yolanda Prinsloo het die rolstoel namens die VLV aan sr. Linda Botha van Droom oorhandig.
Elsie Meyer het verduidelik hoe die plastiekproppie-projek werk en gevra dat almal help om plastiekvry te leef.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'