STILBAAI NUUS - Laerskool Bertie Barnard het op 1 November hul nuwe VLR aangekondig.
Die raad het met twee leerders gegroei en bestaan nou uit 12 lede om by die groei van die skool aan te pas.
Agter, van links is mnr. Ruan Cronje (VLR skakelonderwyser), Xandré Coetzee, Loné Labushagne, Daniella Janse van Rensburg, Wiehan Kok, Carli Blignaut, Staci October en mnr. Nicky Deetlefs (skoolhoof).
Voor: Eldurette Botha, Megan van Tonder (onderhoofmeisie), Zoë Heenop (hoofmeisie), Jonny Thorne (hoofseun), Eben Vorster (onderhoofseun) en Carl Muller.
Laerskool Bertie Barnard se VLR vir 2018.
ARTIKEL EN FOTO: ELZA THIART-BOTES, SUID-KAAP FORUM KORRESPONDENT
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'