STILBAAI NUUS - Gerugte dat die liggaam van die vermiste Stefan Marais gevind is, versprei soos ‘n veldbrand, veral op sosiale media.
“Dis presies wat dit is, slegs gerugte en in swak smaak," sê adjudant offisier Morné D’Emiljo.
"Tot op hierdie oomblik is hy nog nie gevind nie en gaan die soektog soos beplan môreoggend voort."
Lees vorige artikels:
• Opvolg: Vermiste seun
• Stilbaai: Seun vermis
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'