STILBAAI NUUS - ‘n Bruin steekbaardhond is onlangs by Muiskraal op die Ladismith pad opgetel.
Dit is ‘n ongesteriliseerde mannetjie, maar volgens Sandra Lotz van Community Animal Rescue Society ‘n baie oulike hond.
‘n 12-Weekoue Duitse Herdershond is op die Spuithoekpad naby Stilbaai gevind.
Die eienaars, of persone wat weet wie die eienaars is kan Lotz kontak (082 962 1831).
Die Duitse Herdershond
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'