Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Die geregtelike nadoodse ondersoek na die moord op Marika Jansen, wat 14 jaar gelede op 1 Oktober 2005 op of naby die plaas Bakenskop vermoor is, is Donderdag 18 Julie in die Riversdal-landdroshof voortgesit.
Een van die drie verklarings wat in die teenwoordigheid van die getuies is vir die hofrekord voorgelees is, bevat verdoemende getuienis teen die verdagte, Jacobus September, ook bekend as Pepe.
Sy ma, Katrina September, darenteen, het ontken dat sy die verklaring afgelê het.
Kyk 'n video hieronder:
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'