Gallery
HEIDELBERG NUUS - Heidelbergskou se koningin en prinsesse is Vrydag 1 Februarie tydens die jaarlikse skoudans gekroon.
Lourensa Stemmet is as skoukoningin gekroon met Estea Venter as 1ste prinses en Eleasha Boyd as 2de prinses.
Hulle sal gedurende die skou aan skougangers voorgestel word.
Vanjaar se tema vir die dans was Starry night. Almal het aan die heerlike kos gesmul en lekker saam gedans en kuier.
• Lees meer van Heidelbergskou is Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'