• Wat is u Huistaal? Afrikaans - 91%; Engels - 6%; Xhosa - 3%; Ander - 0%
• U verkose kommunikasie medium? Radio - 14%; E-pos - 17%; Sosiale media - 12%; Munisipale nuusbrief - 15%; SMS - 28%; Plaaslike koerant - 14%
• Is u geregistreer op die munisipale SMS databasis? Ja- 30%, Nee - 70%
• Het u toegang tot die internet via: Rekenaar - 32%; ; Telefoon - 42%; Tablet - 13%; Gratis internet sentrum - 13%
• Inligting waarin u belangstel op die munisipale webwerf (www.hessequa.gov.za): Vakatures - 32%; Tenders - 11%; Waardasierol - 10%; Munisipale begroting - 18%; Ander - 30%
• Watter medium verkies u om die munisipale nuusbrief maandeliks te ontvang? Per pos (harde kopie) - 59%; Per e-pos - 41%;
• Algemene Dienslewering Ervaring: Baie goed - 29%; Goed - 42%; Aanvaarbaar - 24%; Nie aanvaarbaar - 5%
• Redes vir onaanvaarbare Dienslewering: Nie konstant nie - 32%; Swak gehalte - 10%; Onbekostigbaar - 28%; Ander - 30%
• Weet u wie u Wyksraadslid is? Ja - 61%; Nee - 39%
• Hoe meld u klagtes/navrae aan by die munisipaliteit? Telefonies - 31%; E-pos - 9%; Brief aan plaaslike koerant - 4%; Brief/ e-pos aan munisipale bestuurder - 4%; Raadslid - 10%; By die munisipale kantoor - 39%; Munisipale webwerf - 2%