Hy het Vrydag in die Stilbaai Landdroshof verskyn en was in aanhouding tot gister, toe hy op R5 000 borgtog vrygelaat is.
Lees Donderdag meer in die Suid-Kaap FORUM, en aanlyn.

Konstabels Manoizake Mtzwanana en Marco Botha, sers Hans Busch en ao Winston Coetzee sit by die dagga waarop hulle beslag gelê het. Foto: Wilma Adamson
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'