Gallery
TUINROETE NUUSFLITS - Die Eden-tweekampspan het op Saterdag 20 Oktober aan die Oostelike Provinsie interprovinsiale byeenkoms in Port Elizabeth deelgeneem.
Denise de Jongh is aangewys as die senior victrix ludorum, terwyl Matthew van Coller se tyd 'n nuwe SA-rekord vir die o.15-seuns is.
Die span het met agt medaljes teruggekeer; vier goud, drie silwer en een brons. Daarbenewens het nog 'n paar atlete onder die top vyf in hulle ouderdomsgroepe geëindig.
Lees meer in Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'