HESSEQUA NUUSFLITS - Skaars 5km verder op pad na Swellendam het nog 'n vragmotor met 'n vrag brood die pad verlaat en omgeslaan.
Beide bestuurder en passasier het gelukkig geen beserings opgedoen nie. Dit het ook in die vroeë oggendure vanoggend gebeur.
Geen verdere inligting is beskikbaar nie.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'