Gallery
HESSEQUA NUUS - 'n Groot groep lede van Riversdal-tuinbouklub het onlangs na Stilbaai vertrek vir hul maandelikse uitstappie.
Hul eerste besoekpunt was Tuin-op-die-Brak en Naomi van Schalkwyk, hul gids vir die dag het hulle vriendelik ontvang. Sy was een van die groot dryfkragte agter die ontstaan en vestiging van dié.
Die Tuin-op-die-Brak is aan die oostekant van die Goukourivier en loop parallel daarmee.
Dit is so deur ‘n landskapargitek ontwerp dat besoekers in ‘n rolstoel dit kan geniet, asook blinde persone met die braille bordjies wat op die roete beskikbaar is.
Na die besoek was almal met warm tee en koffie by die gholfklub.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Na die besoek was almal met warm tee en koffie by die gholfklub.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'