Gallery
RIVERSDAL NUUS - Die Riversdal-tuinbouklub se September-uitstappie het die lede na die verlede teruggeneem.
Hulle het die Stormsrivier-nedersetting besoek waar ’n klompie van die historiese geboue, soos die poskantoor, skooltjie en kerk in gastehuisies omskep is. Die huisies is op die oewer van die Sonderendrivier geleë.
Na ’n besoek aan die Mooiuitsig-wynplaas het hulle die Myrtle Rigg-klipkerkie besoek. Die dogtertjie, wat in 1903 gebore is, se pa het die kerk met klip uit die omgewing laat bou na sy in 1911 gesterf het.
Die Riversdal-tuinbouklub se September-uitstappie het die lede na die verlede teruggenaam.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'