Die oorsaak van die ongeluk is onduidelik, maar kon dit moontlik gewees het weens digte mis.
Niemand is beseer nie en was lede van Stilbaai polisie vinnig op die toneel om die vroegoggend verkeer te reguleer.
Marius Saayman, 'n plaaslike boer het ook dadelik hand bygesit om die trok uit die pad te verwyder.
Die sement-trok het die afgelope week geknipmes in digte mis.
FOTO'S: LOUISE MOUTON, SUID-KAAP FORUM-JOERNALIS