WITSAND NUUS - Renier Groenewald van Witsand droom nie net van ‘n skoon wêreld nie, maar doen self sy deel om dit te bewaarheid.
Dié 84-jarige oud-Gautenger het op 29 Maart sy geboortedag herdenk.
Hy het 'n paar jaar gelede die nuus gehaal toe hy Melkbosstrand elke oggend platgeloop het om die strand skoon te hou. Nou doen hy dit in Witsand.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Witsand, Hessequa nuus'