RIVERSDAL NUUSFLITS - Die swembadpomp by Takkieskloof swembad is buite werking en die swembad is tydelik gesluit.
Die swembad is tot en met Vrydagmiddag 3 November om 12:00 gesluit, wanneer herstelwerk afgehandel sal wees.
Dit sal weer Vrydagmiddag oop wees.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'